Braai saam met Robbie Wessels en vriende!

Lockdown Lekkerte
3 Oktober, 19:00
Vanaf R 50 per kaartjie

Lockdown Lekkerte met ‘n gatskop line-up wat Robbie Wessels, Leah, Willem Botha, Reynardt Hugo, AndrĂ© Schwartz, Lee Scott, Bianca le Grange en David Johnson insluit. 

Kom kuier saam aanlyn wanneer hierdie groep kunstenaars jou op reis neem met hul eie treffers vermeng met immergroen nommers en ‘n paar verrassings tussen in. Van duette tot groepnommers. Shallow, Memories, Elephant Love Song en From Now On om ‘n paar te noem.

Moenie hierdie ongelooflike produksie misloop nie!

Kry Jou Kaartjie