Jaid River: Verlanger se amptelike omslag
![Jaid-River-Verlanger-album-cover](https://www.celebritytweets.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Jaid-River-Verlanger-album-cover.jpg)
Sanger en Liedjieskrywer Jaid River stel eersdaags haar album “Verlanger” vry en om die album se vrystelling te vier, kan jy ook uitsien na ‘n splinternuwe enkelsnit, Stad Van Verlange.
Beide die album sowel die enkelsnit stel vry op 17 Februarie 2023 en dit is ons voorreg om jou eksklusief bekend te stel aan die pragtige album se omslag.
Jy kan 12 pragtige snitte op die album verwag en daar is selfs ‘n verrassing saam met Joshua na die Reën.
PR & Publisiteit: Starburst Promotions
Alani: alani@starburstmusic.co.za
![](https://www.celebritytweets.co.za/wp-content/uploads/2023/02/Jaid-River-Verlanger-album-cover-1.jpg)