Ons gesels met Janco Dreyer oor sy nuwe enkelsnit, Bosopskop!

Bosopskop Cover Design 1

1. Wat inspireer jou musiek en wat het jou gelei om hierdie nuwe enkelsnit uit te bring?

Alledaagse dinge wat rondom my gebeur..Ek wou hierdie enkelsnit uitbring om mense te laat dans en saam “kuier”

2. Kan jy ons meer vertel oor die musiekvideo vir die enkelsnit en wat ons kan verwag op 25 April?

Die musiekvideo is geskiet deur Gerduan Kemp op ‘n wildsplaas in Hoopstad. Dit gaan oor jongmense wat Bosopskop hou

3. Wie is jou grootste rolmoedel na wie jy opkyk (plaaslik sowel internasionaal) ?Rolmodel in SA is Nicolas Louw. Ek hou van sy pop rock “vibe”Internasionaal:

4. Wat is die grootste uitdaging wat jy ervaar het tydens die skep van die musiekvideo?

Daar was nie vir myself uitdagings nie. Sekerlik vir Gerduan om klomp jong mense in toom te hou

5. Wat is jou hoop vir die impak wat hierdie enkelsnit op jou loopbaan sal hê?

My grootste hoop is om ‘n deurbraak in musiekbedryf te maak. Dat ek “gesien” sal word