Verna Vels se laaste Liewe Heksie-storie in jou sitkamer!
Lefra Kelderkonsert: Sondag, 4 Oktober 2020 om 17:00Besprekings: www.itickets.co.zaMeer inligting: www.lieweheksie.co.za Verna Vels geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar, kruip...