Fransien Scott stel pragtige nuwe enkelsnit, Roei, vry!
Net soos ’n lekker storieboek, moet ’n goeie liedjie jou ook boei totdat die laaste noot wegsterf... en Fransien Scott kry dit...
Net soos ’n lekker storieboek, moet ’n goeie liedjie jou ook boei totdat die laaste noot wegsterf... en Fransien Scott kry dit...
RITA LI raak by die dag meer gewild en met haar aansteeklike lus vir die lewe, is dit te verstane dat...
Die oomblik waarna bewonderaars nou al so lank uitsien, het uiteindelik aangebreek. Gerduan Kemp se debuut-album, SESDE SINTUIG, is uiteindelik beskikbaar en beloof...
Oor die afgelope agt jaar, het Marcel Dalmayda sinoniem geword met plaaslike rockmusiek. Dit is daarom geen verrassing dat sy nuutste enkelsnit, DIS...
The dictionary defines a “keeper” as someone with good qualities, who you can have a long relationship with. This is exactly what singer-songwriter Claire Hopkins found...
Die nege-en-twintig-jarige musikant, Logan Pietersen, van Naboomspruit werk al vir ’n dekade in die musiekbedryf, maar het pas eers sy debuut-enkeslnit, 3...