Ray Dylan se nuwe treffer, By Jou Voete Lê, is een van daardie liedjies wat die dansvloer gaan laat gons!
https://www.youtube.com/embed/6tVZp-7deog Bewonderaars wat al lank uitsien na ’n lekker Ray Dylan-treffer van ouds kan solank nader skuif, want met sy splinternuwe...