Little by Little – Franja du Plessis verstom almal met haar heel eerste Engelse enkelsnit uit haar eie pen uit!
Alhoewel Franja 'n bekende naam in die meeste Afrikaanssprekendes se huise is, veral met haar onvergeetlike treffer-liedjies van haar eerste...