Juan Boucher laat harte warm klop met Album, enkelsnit en musiekvideo!
MUSIEKVIDEO: https://www.youtube.com/embed/mvwv_sA-doo Na twaalf suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Juan Boucher beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Vaaldriehoeker, met...